President Cyril Ramaphosa, wat verlede Sondag positief getoets het vir Covid-19, het sy week van isolasie voltooi.
Pres. Ramaphosa bedank alle Suid-Afrikaners, leiers en vriende vir hulle boodskappe in dié tyd.
Verder wens die president alle persone wat positief getoets het vir Covid-19 ‘n spoedige herstel toe.
Pres. Ramaphosa neem nou weer die presidensiële verpligtinge oor en die kabinet sal Woensdag vergader.
Volg FiND iT hier op Facebook.
Lees ook: Geraamte op sandduin in Sardiniabaai gevind
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n miljoen lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd. en word privaat befonds.
FiND iT beskik oor sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.



