SUID-AFRIKA. – Die Kersseisoen is om die draai en winkelsentrums regoor Suid-Afrika het reeds hul Kersfees-dekor begin uitstal. Is jy ook iemand wat daarvan hou om jou huis te versier vir die feesseisoen? Hoe versier jy elke Desember jou huis vir Kersfees?
Op sosiale media word daar daagliks oulike en maklike idees gedeel oor hoe jy die Kersseisoen jou huis kan opkikker.
Hier is ‘n paar maklike dekor-idees:





Bron: Pinterest



