Vrugtekoek

Wat is die feesseisoen sonder ‘n smullekker, klam vrugtekoek? Marlene Schoeman deel dié week met ons ‘n resep vir die perfekte vrugtekoek waarmee jy jou geliefdes dié Kerstyd kan bederf. Bestanddele: 1 kg droë kerskoek-vrugte (rosyne, sultanas en lemoenskil) 250 g gekapte neute250 g versuikerde kersies250 g gesnipperde dadels2 t koeksoda500 g botter/margarien12 groot eiers5 … Continue reading Vrugtekoek