Bloemfontein Online Co. – 25 November 2021

Die nuutste uitgawe van Bloemfontein Online Co. is nou hier!

Oms gesels die week met Tanya Badenhorst wat babakatjies uit die liefde van haar hart red en versorg, ons hoor van ‘n anonieme borg wat die kinders van Angel Arms na ‘n ete by ‘n restaurant neem, ons gesels met Liezl Luyt van Just Dance, lesers deel spesiale kiekies en ons lewer ook ‘n ‘tribute’ aan die 23-jarige Shaun Jamneck wat skielik in ‘n ongeluk oorlede is

Lekker lees!

Leave a Reply

Your email address will not be published.