December 7, 2021

Hou jy van rondloop by ‘n mark? Is jy op soek na ‘n kersgeskenk?

Besoek die Kuier Kuier Kersmark by Kekewich 30, Monumenthoogte, Kimberley.

kuier kuier kersmark

kuier kuier kersmark

Besoek die Kuier-Kuier Kersmark vanaf 25 November tot 1 Desember en kry Kersgeskenke vir jou familie.

Daar is ‘n teetuin vir wanneer jy tussendeur dors raak.

Die mark is oop vanaf 09:00 tot 19:00 op weeksdae, vanaf 09:00 tot 15:00 Saterdag en daar is geen mark op Sondag nie.

Besoek die Kuier-Kuier Kersmark by Kekewich 30, Monumenthoogte, Kimberley.

Vir meer inligting skakel Anneke by 084 517 7231 of Trudie by 082 878 5127.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Mobifix: Is jy baie op die pad en jou foon moet herlaai word?

Volg FiND iT hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *