Verlam drie dae ná Pfizer-inenting, sê man

“My lewe het onherroeplik verander. Ek kan nie loop nie, ek kan nie bestuur nie, ek kan nie werk nie, ek kan nie meer saam met my vrou gaan stap of fietsry nie. My hele lewe het verander.” Só vertel Desmond Milligan (39). Hy sê hy het verlam geraak ná hy sy eerste Pfizer-inenting ontvang … Continue reading Verlam drie dae ná Pfizer-inenting, sê man