December 7, 2021

Kimberley Online Co. is drie maande oud

Kimberley Online Co. is drie maande oud

Kimberley Online Co. is drie maande oud

Kimberley Online Co. is amptelik drie maande oud en hierdie Vrydag se uitgawe sal ons 12de uitgawe wees!

Wat maak hierdie tydperk so spesiaal? Wel, jy kan ’n ons QR-kode skandeer om enige uitgawe van Kimberley Online Co. af te laai.

Die QR-kode sal nou beskikbaar wees by verskeie winkels en besighede in die stad. So kyk bietjie of jy ons bordjie kan raaksien wanneer jy weer gaan inkopies doen. Skandeer die kode en laai jou kopie gratis af.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *