Is jy op soek na ‘n datakabel wat nie maklik gaan breek nie?

Deel hierdie storie / Share this story

Besoek Mobifix vandag en kry die Borofone X58 iOS L-type datakabel vir net R60.

Die 90° buig by die poorte bied ekstra versterking, met 2.4A uitset. Lengte: 1 m.

Besoek Mobifix by Dalhamweg 2A of skakel 083 315 7746.

*Advertensie

Lees ook: Is jy op soek na ‘n draadlose herlaaier?