October 18, 2021

Boere benodig dringend hulp op N8

KIMBERLEY. – Boere in die omgewing van die N8 en Benfontein is desperaat oor die brande wat onbeheersd in dié area voortwoed.

‘n Leser sê aan FiND iT die vuur ruk nou erg hand-uit en die boere het dringend enige hulp nodig.

Indien jy bereid is om te help, kontak vir Stefan by 082 609 7966.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *