Staan ‘n kans om een van drie Beefmaster Heritage Braaibokse tot die waarde van R259 te wen!
Om in te skryf, kyk of jy ons Beefmaster Braaiguru’s in Kimberley-verkeer kan raaksien op 20, 21 en 22 September.
Neem hulle af en deel dit in die kommentaarseksie.
Wenners sal aangekondig word op 22 September.
Terme en voorwaardes geld.
#Competition #Kimberley #BestCity.
Lees ook: Save big this month on these Beefmaster Factory Shop favorites
*Advertensie



