September 24, 2021

63-jarige in huis gevind, moontlik verkrag en vermoor

Genl.-maj. Zithulele Moses Dladla, waarnemende provinsiale kommissaris, het die wrede moord op die bejaarde vrou veroordeel en ‘n beroep op die ondersoekers gedoen om vinnig op te tree sodat diegene daarvoor verantwoordelik in hegtenis geneem kan word.

63-jarige in huis gevind, moontlik verkrag en vermoor

63-jarige in huis gevind, moontlik verkrag en vermoor Foto: Pexels

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *