September 28, 2021

New Beginnings: Kyk hoe lyk Moose nou!

Kyk na hierdie “before & after”-foto’s van Moose, ‘n hondjie wat New Beginnings in ‘n landelike gebied in Bloemfontein gered het.

Moose was toe ondervoed en verwaarloos, maar die verskil wat ‘n liefdevolle omgewing kan maak, is duidelik sigbaar!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *