September 16, 2021

Brandweerman per helikopter vervoer ná brand by natuurreservaat

Brandweerman per helikopter vervoer na brand by natuurreservaat

Brandweerman per helikopter vervoer na brand by natuurreservaat Foto: Rocket HEMS

GAUTENG. – ’n Brandweerman wat gehelp het om ’n veldbrand by die Kevin Richardson-natuurreservaat en Lion Sanctuary in Dinokeng te blus, is met ‘n ROCKET HEMS-helikopter na ’n fasiliteit in Johannesburg geneem.

Bjorn Gussenhoven, woordvoerder van ROCKET HEMS, sê paramedici is steeds besig met die pasiënt en geen verdere besonderhede is tans beskikbaar nie.

Kontak Rocket HEMS by 0860 354 448.

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *