Mobifix het ‘n nuwe aanlyn winkel!

Deel hierdie storie / Share this story

As jy verkies om aanlyn te koop of nie by Mobifix Kimberley kan uitkom nie, is daar ‘n maklike oplossing vir jou.

Mobifix het nou ‘n aanlyn winkel!

Met aflewering landswyd maak dit nie saak waar jy is nie, jy sal jou produkte kry.

Besoek Mobifix se aanlyn winkel hier.

*Advertensie

Lees ook: Mobifix – is jou apple iPhone stukkend?