September 28, 2021

Roudiens vir Pieter Daniel du Toit

Roudiens vir Pieter Daniel du Toit (Foto:

Roudiens vir Pieter Daniel du Toit

26 Februarie 1957 – 16 Julie 2021

PRIESKA. – Daar vind Vrydag 24 September ‘n roudiens vir Pieter Daniel du Toit plaas.

Die diens sal om 10:00 die Vrydagoggend vanuit die NG Kerk Prieska plaasvind.

Stoor hierdie skakel op jou selfoon om regstreeks na die diens te kyk.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *