Besoek Mobifix vandag en kry die Samsung Galaxy S10e vir net R5 000.
Met 128GB interne stoorspasie en 6GB RAM kan jy videos kyk en speletjies aflaai en spasie oorhê.
Die 16MP hoof kamera en 10MP selfie-kamera kan jou soos ‘n professionele fotograaf laat voel.
Die Android 9.0 (Pie) platform kan opgradeer word na Android 11, One UI 3.0.
Besoek Mobifix by Dalhamweg 2A of skakel 083 325 0577.
*Advertensie
Lees ook: Mobifix – Wil jy ‘n nuwe LG-selfoon hê?



