Besoek Mobifix vandag en kry die iPhone 6 vir net R2 300.
Met 64GB interne stoorspasie en 1GB RAM kan jy al die speletjies laai wat jy wil.
As jy mooi foto’s wil neem is daar ‘n 8 MP hookamera en 1,2 MP selfiekamera.
Die iOS 8.0-platform kan maklik opgradeer word na iOS 12.4.6.
Besoek Mobifix by Dalhamweg 2A.
Of skakel 083 325 0577.
*Advertensie
Lees ook: Kort jy ‘n nuwe kabel vir jou herlaaier?



