Rome kry eerste pizza ‘vending machine’

Die rooi masjien het vier verskillende opsies.

Rome kry eerste pizza "vending machine" (Foto: The Guardian)

Rome kry eerste pizza "vending machine"(Foto: The Guardian)

Rome het onlangs die eerste pizza-outosmousmasjien (vending machine) Mr. Go Pizza, bekendgestel.

Die rooi masjien het vier verskillende opsies wat enigiets tussen 4,50 en 6 euro’s kos. Die masjien berei die pizza vars voor, jy kan deur ‘n glasvenster na die proses kyk.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *