August 6, 2021

Hoe om die groenoogmonster te herken

Wanneer mense roem, sukses, finansiële voordeel of selfs net ’n gelukkige en vreedsame lewe leef, kan dit ander se bewondering sowel as jaloesie lok.

Hoe om te weet as iemand jaloers is op jou

Hoe om te weet as iemand jaloers is op jou

Die groenoogmonster kan baie probleme veroorsaak. Het jy al ooit die gevoel gehad iemand is dalk jaloers op jou, maar jy is nie heeltemal seker nie? Dalk verbeel jy jou net?

Wanneer mense roem, sukses, finansiële voordeel of selfs net ’n gelukkige en vreedsame lewe leef, kan dit ander se bewondering sowel as jaloesie lok.

LEES OOK: Man se versteekte oorskot na 20 jaar in tuin gevind

Hoe om die groenoogmonster te herken

  • Jaloerse mense bedrieg jou met onopregte komplimente en vals lof;
  • Jaloerse mense sal soms jou gedrag, styl of self jou manier van praat naboots;
  • Jaloerse mense spog gereeld met hul suksesse, dikwels meer as wat hulle werklik verdien;
  • Jaloerse mense gee doelbewus slegte raad;
  • Jaloerse mense hou daarvan om oor ander te skinder;
  • Jaloerse mense is baie mededingend;
  • Jaloerse mense sal jou gereeld afkraak;
  • Jaloerse mense sal sonder dat jy oplet, jou mislukkings vier;
  • Jaloerse mense hou daarvan om jou planne doelbewus om te krap;
  • Jaloerse mense sal jou voor ander verneder;
  • Jaloerse mense sal jou prestasies minder waardig probeer maak;
  • Jaloerse mense is amper altyd afwesig tydens jou oomblikke van sukses.

LEES OOK: Man dood toe trein en bakkie bots

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *