Meisie vermis na vermeende ‘maatskaplike werker’ haar glo kom haal

Nhlanhla het ten tyde van haar verdwyning ’n pienk japon en grys nagklere met pienk kolle op aangehad.

Meisie vermis na vermeende 'maatskaplike werker' haar glo kom haal

Meisie vermis na vermeende 'maatskaplike werker' haar glo kom haal

SOWETO. – Nhlanhla Xulu (11) is sedert 25 Junie 2021 vermis nadat ’n vrou, wat haar as ‘n maatskaplike werker voorgedoen het, haar glo by haar ouma se huis kom haal het. Die persoon het ook glo al Nhlanhla se dokumente geneem.

Nhlanhla het ten tyde van haar verdwyning ’n pienk japon en grys nagklere met pienk kolle op aangehad.

Enigiemand met inligting oor waar Nhlanahla haar bevind, kan Missing Children South Africa by 072 647 7464 skakel.

LEES OOK: Mike Bolhuis se heruitsending op KykNET gekanselleer

Skrywer:

Leave a Reply

Your email address will not be published.