December 3, 2021

Kerry van Johannesburg ongedeerd gevind

Volgens Facebook-inskrywings werk sy tans in Johannesburg.

Kerry van Johanesburg ongedeerd gevind

Kerry van Johanesburg ongedeerd gevind Foto: Facebook

JOHANNESBURG. – Kerry June Ross (35), wat laas op Saterdag 5 Junie by haar huis in Chartwell, Fourways, gesien is, is ongedeerd gevind.

FiND iT het vroeër berig familie en vriende het niks van haar gehoor sedert sy die betrokke dag verdwyn het nie. Volgens Facebook-inskrywings was sy nie oorspronklik van Johannesburg nie, maar werk tans daar.

Geen verdere inligting is sover bekend nie.

LEES OOK: Vrou van Johannesburg sedert Saterdag vermis

Hou FiND iT dop vir meer inligitng.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *