Hoekom nog sukkel met kabels wanneer jy die Hoco Wireless Charger by Mobifix vir net R180 kan kry?
Stylvol en kragtig. Die 5.0A uitset en Smart Chip, maak hierdie herlaaier ideaal vir 99% van alle slimfone met die wireless charging funksie.
Kry joune vandag deur Mobifix te besoek by Dalhamweg 2A.
Of skakel hulle nou by 060 557 1486.
*advertisement



