As jy van die huis af werk, het Cell C net die ding om dit makliker te maak

Vir hierdie aanbod en meer besoek jou naaste Cell C-tak by die North Cape mall, New Park centre en Kuruman mall.

Kry 10GB vir net R59.00 met 5GB anytime data en 5GB nite time data. Of as jy flieks wil aflaai terwyl jy werk, kry 50GB vir net R179.00 met 25GB anytime data en 25GB nite time data.

As jy nie ’n router het nie, kry een vir net R70 wanneer jy ’n Home Connecta Flexi-data-aanbieding koop.

Geen installasie nodig nie en ononderbroke toegang tot die internet. Hier is ’n aanbieding vir elke sak.

Vir hierdie aanbod en meer besoek jou naaste Cell C-tak by die North Cape mall, New Park centre en Kuruman mall.

Jy kan hulle ook skakel vir meer inligting: Dré – 078 555 0226, Obakeng – 074 361 3956 of Sadé – 084 722 1987.

*advert

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *