Polisie ondersoek man se hang-dood

Daar word in hierdie stadium geen vuilspel vermoed nie.

Polisie ondersoek man se hang-dood

Polisie ondersoek man se hang-dood Foto: The Guardian

PRIESKA. – Die polisie ondersoek die dood van ’n man (69) wat Sondag 6 Junie 2021 omstreeks 20:00 in sy kombuis opgehang gevind is.

LEES OOK: Elizabeth Smart ontvoer, aangehou en verkrag vir nege maande

Geen vuilspel vermoed

Kapt. Sergio Kock, polisiewoordvoerder, sê die man is deur sy familielede gevind.

“Daar word in hierdie stadium geen vuilspel vermoed nie.”

Enigiemand met inligting aangaande die saak word versoek om a.o. Benjamin Mphulayana by 082 495 4868 te skakel.

LEES OOK: Krakerige mozzarella-stokkies in net vyf minute

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *