Nuutste Covid-19-syfers in SA

Nuutste Covid-19-syfers in SA (Foto: Unsplash)

Nuutste Covid-19-syfers in SA (Foto: Unsplash)

Dr. Zwelini Mkhize, minister van gesondheid, het Dinsdagaand die nuutste Covid-19-syfers in SA bekendgemaak.

Altesaam 1 586 148 mense in SA het nou reeds Covid-19 opgedoen. In die laaste 24 uur het nog 1 187 persone positief getoets.

Lees ook: Iemand in jou gesin toets positief, hoe nou gemaak?

Mkhize het ook in sy verklaring aangekondig nog 59 mense het gesterf weens Covid-19. Die dodetal staan nou op 54 511.

Daar is ook 1 509 656 persone wat van die virus genees is.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *