Vrou kraam op vliegtuig

Sy het nie geweet sy was swanger toe sy aan boord gegaan het nie.

Vrou kraam op vliegtuig

Vrou kraam op vliegtuig Foto: Daily mail Foto: Daily Mail

UTAH. – ‘n Vrou het die verrassing van haar lewe gekry toe sy op ‘n vliegtuig kraam, terwyl sy nie eens geweet het sy is swanger nie.

LEES OOK: Spanwerk vir veiligheid

Kraam op vliegtuig

Volgens Daily Mail het Lavinia Mounga op Woensdag 28 April 2021 na Hawaii gevlieg toe sy kontraksies begin kry het. Sy het nie geweet sy was swanger toe sy aan boord gegaan het nie.

Gaan goed met ma en baba

Haar seun, Raymond, is ongeveer op 26-27 weke gebore en ma en baba herstel tans in Honolulu.

Dit gaan goed met albei.

Vrou sê kraam op vliegtuig was ‘n verrassing

Mounga het op 1 Mei op haar Twitter-profiel gesê sy is op die beste manier moontlik oorweldig.

LEES OOK: Wenke om die gifpyltjies te los

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *