Kyk, Australiese vrou sê sterkte aan SA’ners na brande op Tafelberg

Die Australiër sê verder sy hoop en glo almal wat haar volg en hulle families in die area is veilig.

Kyk, Austaliese vrou se sterkte aan SA'ners na brande op Tafelberg

Kyk, Austaliese vrou se sterkte aan SA'ners na brande op Tafelberg Foto: Skermgreep

In ‘n onlangse video wens ‘n Austaliese vrou sterkte aan SA’ners na die brande wat die naweek op Tafelberg uitgebreek het. “Ek en Norma bly in Australië, dus verstaan ons die gevare van veldbrande en hoe vreesaanjaend dit kan wees.”

NaturallyNorma het ‘n video op TikTok geplaas waarin sy sê sy het gehoor van die veldbrande wat in die Kaap op Tafelberg uitgebreek het.

Verder sê die Australiër sy hoop en glo almal wat haar volg en hulle families in die area is veilig.

LEES OOK: Botox-nagmerrie – dit kos net een inspuiting in die verkeerde plek

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: