KYK: Brand woed op Tafelberg

‘n Groot brand woed op Tafelberg.

KAAPSTAD. – ‘n Brand het by die Rhodes Memorial-restaurant op Tafelberg plaasgevind en die brand woed tans op op die berg.

Volgens ‘n woordvoerder van die Tafelberg Nasionale Park is die brand tans buite beheer en alle motoriste en bergklimmers is gevra om so gou moontlik die gebied te verlaat.

Lees ook: Foto’s: Prins Philip se begrafnis

Mense is ook gevra om nie die gebied binne te gaan nie.

Brandbestryders is tans besig om te probeer om die brand onder beheer te kry.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: