Kyk hier na prins Philip se begrafnis

Alle oë is vandag op die St. George-kapel in die Windsor-kasteel waar die Britse familie bymekaarkom om hulle laaste eer aan prins Philip (99) te bring.

Kyk hier na die regstreekse uitsending van sy begrafnis:

https://youtu.be/3m-OkO2iKEw

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *