April 19, 2021

Watter Simba-geur gaan waai?

Die drie skyfiegeure waarvan daar gekies kan word, is tamatiesous, kaas en uie, en sout en asyn.

Watter Simba-geur gaan waai? (Foto: Simba Chips, Facebook)

Watter Simba-geur gaan waai? (Foto: Simba Chips, Facebook)

Simba se nuwe “Choose Me or Lose Me”-veldtog het pas begin. Verbruikers moet stem vir hulle gunstelinggeur skyfies en die geur wat aan die einde van die veldtog die minste stemme kry, sal van die mark afgehaal word.

Die drie skyfiegeure waarvan daar gekies kan word, is tamatiesous, kaas en uie, en sout en asyn.

Simba sê hy wil verbruikers graag laat voel asof hulle deel het in die besluit.

Vir watter geur stem jy?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: