April 20, 2021

15-jarige wat 48-jarige verkrag kry agt jaar tronkstraf

Die slagoffers was onderskeidelik 20. 21 en 45 jaar oud.

15-jarige wat 48-jarige verkrag kry agt jaar tronkstraf

15-jarige wat 48-jarige verkrag kry agt jaar tronkstraf Foto:Unsplash.com

OOS-KAAP. – Drie mans, tussen die ouderdom van 24 en 28 jaar oud, is elkeen tot vyf keer lewenslank vir verkragting gevonnis. Die vierde verkragter wat tydens die voorval 15 jaar oud was, is tot agt jaar gevonnis.

Kapt. Khaya Tonyeni, polisiewoordvoerder, sê Vuyani April (28), Zolani Matikinca (24) en Lubabalo Sabhawu (27) het vryf keer lewenslange tronkstraf gekry. Die vierde beskuldigde het agt jaar gekry nadat hy ‘n 45-jarige vrou in 2018 verkrag het.

April en Matikinca het elkeen een slagoffer gehad. Die slagoffers was onderskeidelik 20 en 21 jaar oud.

LEES OOK: Skietery in wagkamer by dokter, een dood

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: