April 17, 2021

Suretha bly in aanhouding nadat sy vandag verskyn

Leon Brits is op 7 Oktober dood in sy swembad gevind.

Suretha Brits vandag weer in hof vir formele borgaansoek

Suretha Brits vandag weer in hof vir formele borgaansoek Foto: Facebook

POFADDER. – Suretha Brits (30) het vandag weer in die Pofadder-landdroshof vir ‘n formele borgaansoek verskyn. Die saak sal op 29 en 30 April 2021 hervat word.

Sy sal in aanhouding bly tot haar volgende verskyning. Suretha is op aanklag van moord in hegtenis geneem nadat haar man, Leon Brits, op 7 Oktober in sy swembad gevind is.

Die saak word steeds ondersoek.

LEES OOK: Suretha Brits vandag weer in hof vir formele borgaansoek

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: