April 21, 2021

Vrou op kleinhoewe vermoor, as Renée Jain geïdentifiseer

Jain was die bestuurder by Cape Union Mart.

Daar was volgens Traut drie verdagtes wat van die toneel gevlug het. (Foto: Boere Krisis Aksie, Facebook)

Daar was volgens Traut drie verdagtes wat van die toneel gevlug het. (Foto: Boere Krisis Aksie, Facebook)

WES-KAAP. – Die vrou wat Vrydagaand op ‘n kleinhoewe in die Wes-Kaap aangeval en vermoor is, is nou as Renée Jain geïdentifiseer.

Jain was ‘n ondernemingstoepassingsbestuurder by Cape Union Mart.

Lees ook: Seun (6) vind fossiel van 488 miljoen jaar oud in sy agterplaas

Kol. André Traut, polisiewoordvoerder, het gesê die polisie ondersoek die omstandighede van ‘n vrou wat ongeveer Vrydagaand 23:00 in haar huis op ‘n kleinhoewe by Wolseley vermoor is.

Daar was volgens Traut drie verdagtes wat van die toneel gevlug het.

Lees ook: Pa maak twee dogters groot – sonder arms of bene

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: