Man en vrou in ‘dieremishandeling -video’ verskyn dan in hof

Hector se eienaar het gesê hy is heel okei behalwe vir al die trauma wat hy deur is.

Hector heel oukei, sê eienaar na beweerde dieremishandeling video

Hector heel oukei, sê eienaar na beweerde dieremishandeling video Foto: Facebook

HERMANUS. – ‘n Man en vrou, glo van ‘n bekende huis- en troeteldieroppasdiens, verskyn in ‘n video waarin dit lyk of hulle Hector, ‘n Bokser, slaan en daarna by die deur uitgooi. Hulle sal nou op 29 Maart in die Hermanus-landdroshof verskyn.

Van Niekerk en Jansen van Rensburg Prokureurs het bekendgemaak die twee in die video is amptelik aangekla.

Man en vrou verskyn Maandag in hof

Die voorval het tussen 20 en 23 Maart gebeur. ‘n Video oor die voorval het vinnig op sosiale media versprei en het mense woedend gehad. In die video lê Hector aanvanklik op sy bed.

Hector se eienaar het gesê hy is heel oukei, behalwe vir al die trauma wat hy deur is. Sy sê ook dankie aan almal wat die video gedeel het en mense van dieremishandeling bewus gemaak het.

LEES OOK: Hector heel oukei, sê eienaar na video oor beweerde dieremishandeling

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *