April 19, 2021

Geen drukkies kan lei tot depressie

Aanraking is die eerste sintuig wat ons in die baarmoeder ontwikkel en dit is nodig vir menslike oorlewing.

Geen drukkies kan lei tot depressie

Geen drukkies kan lei tot depressie

’n Drukkie duur gewoonlik net drie sekondes. Studies het bewys dat wanneer ’n drukkie vir 20 sekondes of langer duur, stel jou liggaam ’n hormoon genaamd oksitosien vry. Dit beveg depressie en laat jou kalm en veilig voel.

LEES OOK: Pasgebore baba met naelstring nog aan, langs pad gevind

Wanneer jy nie jou geliefdes kan druk nie, verhoog dit jou kans op depressie. Dit laat jou stresvlakke styg en verswak hegte verhoudings.

Aanraking is die eerste sintuig wat ons in die baarmoeder ontwikkel en dit is nodig vir menslike oorlewing.  

LEES OOK: Die Here dra my deur – deel 2

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: