April 19, 2021

Man stuur geboortefoto aan familie, vergeet om vrou se privaatdele te sensor

Gelukkig het @wenfreed is snaakse sin vir humor en het ’n TikTok-video oor die voorval gemaak.

Man stuur geboortefoto aan familie, vergeet om vrou se privaatdele uit te sny

Man stuur geboortefoto aan familie, vergeet om vrou se privaatdele uit te sny Foto: TikTok

Die Amerikaanse TikTok-gebruiker, @wenfreed, was geskok en verneder toe haar man ’n foto pas na hulle seun se geboorte aan sy familie gestuur het. Die man het per ongeluk vergeet om haar privaatdele uit die foto te sny.

Gelukkig het @wenfreed ‘n snaakse sin vir humor en het ’n TikTok-video oor die voorval gemaak.

LEES OOK: Ma brand glo pasgebore baba met kookwater, begrawe liggaam

Foto op kletsgroep gestuur

Die foto wys die stralende – maar tog uitgeputte – nuwe ma wat haar pasgebore baba vashou met haar opgewekte man aan haar sy.

LEES OOK: Troubeplanner glo weg met bruide se geld

Die enigste probleem was dat sy vrou se privaatdele nog in die foto sigbaar was toe hy die foto op sy gesin se kletsgroep aangestuur het.

Het so iets al met jou gebeur? Stuur jou storie na [email protected]

Kyk hier na die video:

https://m.tiktok.com/v/6937998486969339142.html?u_code=dchlbca6mdmc0g&preview_pb=0&language=en&_d=dchlbf66h65b7b&share_item_id=6937998486969339142&timestamp=1616156400&user_id=6832536708471424005&sec_user_id=MS4wLjABAAAAxqaHHz7ltO_swNuxfRh4WNikwItF-W7hpSxg2U1yXhHDNEQovrHqL76T4cizAsNa&utm_source=copy&utm_campaign=client_share&utm_medium=android&share_app_name=musically&share_iid=6941212899021506305&share_link_id=ab6a3f2d-b96c-4d25-affd-9eaf0eaf4084

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: