Maak ekstra geld na-ure

Hier is hoe jy ekstra geld na-ure kan maak sonder om jou baas kwaad te maak.

Maak ekstra geld na-ure

Maak ekstra geld na-ure

Almal het altyd ekstra geld nodig. Of dit nou is omdat jy nie n werk het nie en of jy net jou huidige inkomste wil aanvul.

LEES OOK: Vrou en kêrel versin glo ontvoering

Hier is hoe jy ekstra geld na-ure kan maak sonder om jou baas kwaad te maak.

  • Bak en verkoop koekies, kolwyntjies ensovoorts;
  • Verkoop produkte soos Avon of Nuskin;
  • Stel mense se CV’s op;
  • Vertaal skryfstukke aanlyn;
  • Leer mense om jou huistaal te praat;
  • Lewer pakkies na-ure af;
  • Bestuur ’n klein besigheid se sosiale media;
  • Skryf stories vir plekke soos Dreame en Radit;
  • Gaan stap met ander mense se honde;
  • Pas kinders op;
  • Gaan doen vir mense inkopies;
  • Pas mense se huise op terwyl hulle met vakansie is;
  • Verkoop tweedehandse klere.

LEES OOK: Hond met panga aangeval

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: