Kyk: Oulike Kaapse volstruise sit tone in die see

Toe die strande weer oopmaak, het die geblyk dit was nie net mense wat nie kon wag om weer hulle tone in die sand te steek nie.

Kyk: Oulike Kaapse volstruise sit tone in die see. Foto: Markus Distelrath

Kyk: Oulike Kaapse volstruise sit tone in die see. Foto: Markus Distelrath

Sosialemediagebruikers is gaande oor ‘n TikTok-video van ‘n paar plaaslike volstruise wat die somer op ‘n Kaapse strand in die see plas.

Toe die strande weer oopmaak, het die geblyk dit was nie net mense wat nie kon wag om weer hulle tone in die sand te steek nie.

Kyk na die skattige video hieronder:

Bron: kfm.co.za

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: