Juné ervaar terugslag – Gebede word versoek

Sy is tans op suurstof nadat sy longontsteking opgedoen het.

Juné ervaar terugslag – Gebede word versoek

Juné ervaar terugslag – Gebede word versoek

KIMBERLEY. – Juné van der Mere (22) ervaar tans ’n terugslag en daar word gevra dat vir haar herstel gebid word.

Van der Merwe is op 3 Februarie 2021 ernstig tydens ’n ongeluk op die N12 Kaapstad-pad beseer. Sy is sedertdien in die intensiewesorgeenheid in Mediclinic Gariep opgeneem waar sy tans nog behandeling vir haar veelvoudige beserings ontvang.

Sy is tans op suurstof nadat sy longontsteking opgedoen het.

Haar vriendin, Zan-Marie Olivier (22) is in die ongeluk oorlede.

Lees die vorige artikel hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: