Vreemde organisme in Kimberley-drinkwater gekry

Wat dink jy is dit? Het jy al iets snaaks in jou kraanwater gekry.

Vreemde gedierte in Kimberley-drinkwater gekry

Vreemde gedierte in Kimberley-drinkwater gekry

KIMBERLEY. – ’n Vrou in Herlear het hierdie video op Facebook gedeel nadat sy ’n vreemde organisme in haar kraanwater gekry het.

Wat dink jy is dit? Het jy al iets snaaks in jou kraanwater gekry?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: