KYK: President Cyril Ramaphosa het vandag sy Covid-19-entstof ontvang
Die president en Zweli Mkhize tesame met die gesondheidswerkers is van die eerste Suid-Afrikaners wat die inenting ontvang het.

SUID-AFRIKA. – Verskeie mediaplatforms het vandag regstreeks uitgesaai toe president Cyril Ramaphosa om 12:00 by die Khayelitsha-hospitaal sy Johnson & Johnson-entstof ontvang het.
Die president en Zweli Mkhize, minister van gesondheid, tesame met gesondheidswerkers is van die eerste Suid-Afrikaners wat die inenting ontvang het.
LEES OOK: Johnson & Johnson-entstof het in Suid-Afrika aangekom
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.