February 28, 2021

Elcon al dae lank sonder water

Marie Beylefeldt, ’n Raadslid van die DA, het aan FiND iT bevestig dat die tenks by die skool tans besig is om volgemaak te word.

Elcon al dae lank sonder water

Elcon al dae lank sonder water

KIMBERLEY. – Elizabeth Conradie-skool sit volgens inwoners al vir dae lank sonder water. Leerders is vandag huis toe gestuur weens die waterkrisis.

Martha van Zyl van Elizabeth Conradie het aan FiND iT gesê die tenks kon nie volgemaak word nie as gevolg van die gebrekkige munisipale waterdruk.

LEES OOK: Water word steeds om 14:00 afgesit

Marie Beylefeldt, ’n raadslid van die DA, het aan FiND iT bevestig dat die tenks by die skool tans besig is om volgemaak te word.

“Mense is gevra om skole en tehuise te identifiseer wat nie water het nie, sodat hulp aangebied kan word.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: