February 26, 2021

Die weer in jou streek vandag

Moet nie moed verloor nie.

Die weer in jou streek vandag

Die weer in jou streek vandag

Die son sal weer vandag skyn.

Noord-Kaap

Bewolk en baie warm.

Kimberley: 13°C tot 30°C

Vrystaat

Sonnig en warm.

Bloemfontein: 12°C tot 29°C

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm.

Pretoria: 13°C tot 27°C

Limpopo

Gedeeltelik bewolk en warm.

Polokwane: 15°C tot 25°C

Mpumalanga

Gedeeltelik bewolk en koel.

Mbombela: 15°C tot 23°C

Oos-Kaap

Bewolk en koel met ligte reën.

Port Elizabeth: 16°C tot 22°C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk en koel.

George: 13°C tot 22°C

KwaZulu-Natal

Meestal bewolk en koel.

Durban: 17°C tot 23°C

Noordwes

Sonnig en warm.

Vryburg: 18°C tot 31°C

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: