April 23, 2021

Suid-Afrika se nasionale ramptoestand met nog ’n maand verleng

In ‘n verklaring wat Woensdag 10 Februarie 2021 gepubliseer is, het die kabinet aangekondig die ramptoestand sal nou tot 15 Maart 2021 voortduur.

Suid-Afrika se nasionale ramptoestand met nog ’n maand verleng

Suid-Afrika se nasionale ramptoestand met nog ’n maand verleng

SUID-AFRIKA. – Die Suid-Afrikaanse kabinet het aangekondig die nasionale ramptoestand in Suid-Afrika word met nog ’n maand verleng.

In ‘n verklaring wat Woensdag 10 Februarie 2021 gepubliseer is, het die kabinet aangekondig die ramptoestand sal nou tot 15 Maart 2021 voortduur.

Die verklaring sal binnekort in die Staatskoerant gepubliseer word. Dit sal dan ‘n volle jaar wees sedert die nasionale ramptoestand in Maart 2020 aangekondig is.

LEES OOK: Ma kry 58 videos van vermiste tiener op pornografiesewebtuiste

Die inperking is deur die regering ingestel om die verspreiding van die Covid-19-pandemie hok te slaan.

Lees meer artikels hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: