Wen GROOT met Mobifix!

Is jy mal oor selfoonbybehore?

Dan móét jy Mobifix besoek, as jy R500 of meer spandeer op bybehore staan jy die kans om ‘n hamper van Hoco ter waarde van R2000 te wen!

20 kleiner pryse is ook op die spel.

Besoek Mobifix vandag nog op die hoek van Dalham- en Bishopstrate.

Kompetisie sluit 26 Februarie 2021

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: