Kinders se swemklere kan hul lewe red

Wanneer ’n kind ’n ligblou swembroek of self enige ander kleur swembroek wat nie bont is nie, aanhet, is dit byna onmoontlik om die kind op die bodem van die swembad te sien swem.

Kinders se swemklere kan hul lewe red

Kinders se swemklere kan hul lewe red

Daar is ’n goeie rede hoekom kinders bont en helderkleurige swemklere moet aanhê wanneer hulle swem.

Die helderheid van die water verander namate ‘n aantal mense in ‘n stadium swem. Wanneer ’n kind ’n ligblou swembroek of self enige ander kleur swembroek wat nie bont is nie, aanhet, is dit byna onmoontlik om die kind op die bodem van die swembad raak te sien.

Essentialkids het in ’n artikel foto’s gewys waarop mens glad nie ’n kind in die water kon sien swem nie en ouers gewaarsku om eerder vir hul kinders helderkleurige swembroekies aan te trek.

Dit kan jou kind se lewe red.

Lees meer artikels hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: