April 23, 2021

Selfdood – vrou drink glo handreiniger en pille

Selfdood - vrou drink glo handreiniger en pille

Foto: CANVA

KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou van hier het vermoedelik selfdood probeer pleeg deur 750 ml handreiniger en pille te drink.

Haar tweelingdogters (13) het die voorval aanskou en dadelik hulp ontbied. Daar is dadelik met die vrou na ’n hospitaal vir mediese behandeling gejaag. Geen ander inligting is sover oor die voorval beskikbaar nie.

LEES OOK: Baba nommer 12? Ja, sê ma wat geboorte gee aan elfde kind

Volg FiND iT hier vir die nuuste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: