February 28, 2021

Unieke idees vir hoe om jou kinders besig te hou

Die tweede golf van Covid-19 het onlangs getref, wat veroorsaak het dat die opening van skole uitgestel is.

Baie besienswaardighede is gesluit of beperk besoekers. Die algemene aanbeveling is dat almal net hierdie tyd moet neem om tuis te bly.

So, hoe hou ’n mens jou kinders besig by die huis?

Hier is ’n paar kreatiwe idees wat vele ure se plesier sal veroorsaak:

·       Speel binnekant wegkruipertjie;

·       Hou ’n gesinsdanspartytjie;

·       Probeer ’n nuwe koekie- of koekresep. Bonusidee: stel ’n kamera of slimfoon op en maak jou eie kookprogram;

·       Gaan kamp in die sitkamer;

·       Ontwerp en gaan op ’n binnenshuise skattejag;

·       Maak vriendskapsarmbande;

·       Hou ’n binnenshuise piekniek;

·       Speel binnenshuise vlugbal of sokker met ballonne;

·       Hou ’n pizzapartytjie;

·       Maak papiervliegtuie en kyk wie se vliegtuig die verste vlieg.

Sien meer idees hier.

Foto: Taylor Heery

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: