Man stamp glo vrou per ongeluk na haar dood by selfiepunt

INDIË. – ’n Vrou het haar doodgeval toe ’n man haar glo per ongeluk gestamp het terwyl altwee by ’n bekende uitkykpunt by ’n rivier selfies probeer neem het.

Na bewering het beide op die rand van die rotse gestaan toe die man se voet gegly het. Die onbekende man het die vrou raakgestamp wat toe haar ewewig verloor het en in die rivier geval het.

Dit het die brandweer 22 uur geneem om die liggaam van die vrou te vind.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: