Cele bevestig maskerlose premier het nou ’n misdaadrekord

JOHANNESBURG. – Bheki Cele, minister van polisie, het bevestig dat Mpumalanga premier Refilwe Mtsweni-Tsipane nou ’n misdaadrekord het, omdat sy nie ’n masker in die publiek aangehad het nie.
Lees die volledige berig hier.
Bron: MSN